In Maandag se RSG Landbou gesels dr André Jooste van Aartappels Suid-Afrika oor die stand van sake in dié bedryf. Luister nou na dié onderhoud.

Daarna is Nick Serfontein van die Sernick-groep aan die woord. Hy vertel meer hoe hy by landbou betrokke geraak het. Luister nou na dié onderhoud.

Die Wes-Kaapse minister van landbou, dr Ivan Meyer, gesels oor hulle onlangse hulp aan boere in nood weens die droogte. Luister nou na dié onderhoud.

Dr Elsje Pieterse van die Universiteit Stellenbosch brei uit oor insekboerdery en die navorsing waarmee hulle besig is. Luister nou na dié onderhoud.

Hennie Maas bring die jongste veilingsnuus vir dié week. Luister nou na dié onderhoud.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.