Volgens Adri Kitshoff-Botha, die uitvoerende bestuurder van Wildbedryf Suid-Afrika, het die koopmark vir wild en die jagbedryf, as gevolg van die droogte gekrimp. Sy is eerste aan die woord in Maandag se aflewering van RSG Landbou oor die effek van die droogte op dié bedryf en waarom wildboere nie vir droogte- of ander ramphulp kwalifiseer nie. Luister nou na hierdie onderhoud.

Daarna gesels Hennie Maas met Stan Jerling oor windpompe. Luister nou na hierdie onderhoud.

Lizelle Gerber is op 1 Augustus is as keldermeester by Nederburg aangestel. Lise Roberts gesels met haar oor haar loopbaan. Luister nou na hierdie onderhoud.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.