Wêreld-gronddag word op 5 Desember gevier en die Landbounavorsingsraad bied op Vrydag 3 Desember ‘n webinaar aan wat op die soutinhoud van grond fokus. Dr Garry Paterson verduidelik in Donderdag se aflewering van RSG Landbou hoe hulle hierdie kwessie gaan aanspreek. Luister nou na dié onderhoud.

Die minister van Landbou in die Wes-Kaap, dr Ivan Meyer, gesels op RSG Landbou oor hulle landelike veiligheidsberaad wat hierdie week gehou is. Luister nou na dié onderhoud.

Dan is daar soos altyd nuus oor die weer en ons hoor ook wat met die vleispryse gebeur het. Johan van den Berg is eerste aan die woord met nuus oor die weer en daarna gesels Chris Derksen oor vleispryse. Luister nou na dié onderhoude op RSG Landbou.

Luister hier na vorige uitsendings.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur AECI Plant Health

AECI Plant Health is a South African company within the AECI Group of Companies serving the agricultural sector with pride. AECI Plant Health has been an ally to farmers in Africa for many years, and with the move towards sustainable agriculture, AECI Plant Health with its NuWay® programme, and its extensive range of products and services, aims to work with farmers to preserve our natural resources, restore soil biology and address the need for producing nutritious food.

Agriculture worldwide is under pressure to reduce pesticide and fertilizer usage whilst increasing crop yields to feed a growing world population. There is now a move away from the total reliance on traditional chemicals and synthetic fertilizers towards a more responsible and sustainable approach of cultivating crops that protects the environment and its precious resources.

Our approach is to work hand in hand with the farmer to systematically address each point of influence in the growing of crops in a sustainable and responsible manner. Many of the tools and techniques simply unlock nature’s potential and the genetic potential of the crop.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:00 tot 5:30, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.