Graan SA se Groei vir Goud-kompetisie het vanjaar ‘n hele paar rekords opgelewer. In Maandag se aflewering van RSG Landbou, gesels Corné Louw hieroor. Luister nou na hierdié onderhoud.

Koos du Pisanie, RSG Landbou se streeksverteenwoordiger, het onlangs by Dewald van den Berg van Petrusburg meer gaan uitvind oor turksvye as deel van ‘n veevoedingsprogram. Luister nou na hierdié onderhoud.

Dan is daar soos altyd op ‘n Maandag veilingsnuus aangebied deur Lise Roberts. Daarna vertel Carel Chalmers vir RSG Landbou-luisteraars meer oor die opkomende vierde produksieveiling van Au Albidus. Luister nou na hierdié onderhoud.

Luister hier na vorige uitsendings.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur Elanco / Bayer

Who is Elanco Animal Health?

An enterprise of purpose-driven people, we believe healthy animals are key to solving some of the world’s most pressing issues. At Elanco, we relentlessly focus on customers and ensuring that our work adds value to society. We’re committed to improve the health of animals, people, and the planet. At Elanco, we believe healthier animals are central to addresses global issues like food security and nutrition, mental health and social isolation, and environmental sustainability. It all starts with healthier animals.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:00 tot 5:30, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.