Stephan van der Merwe is ‘n forelboer van die Lydenburg-omgewing en hy gesels Dinsdag op RSG Landbou oor die uitdagings van dié tipe boerdery. Luister nou na dié onderhoud.

Daarna is Stan Jerling en Hennie Maas weer aan die woord oor die geskiedenis van die trekker. Luister nou na dié onderhoud.

Vind meer uit oor die Landbounavorsingsraad se Departement Grond, Klimaat en Water. Dr Gary Paterson van die LNR vertel watter dienste hulle lewer en watter navorsing op hulle agenda is. Luister nou na dié onderhoud.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.