Plaaswerkers in landboubedrywe soos sagtevrugte, sitrus en wyn neem jaarliks aan ‘n talentkompetisie deel. In Maandag se aflewering van RSG Landbou vertel Thea van Zyl van Hortgro, hoe belangstellendes vir vanjaar se Agri’s Got Talent-kompetisie kan inskryf. Luister nou na die onderhoud.

Die minister van landbou in die Wes-Kaap, dr Ivan Meyer, praat oor die impak van Covid-19 op die landbou- en voedselbedryf in die Wes-Kaap. Luister nou na die onderhoude.

Daarna gesels Hennie Maas met die voorsitter van die Rooivleisprodusente-organisasie oor dié bedryf. Luister nou na die onderhoud.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.