Pieter Malan van Senwes Grainlink vertel in Maandag se RSG Landbou meer oor hulle bydrae om hongersnood onder landelike gemeenskappe te verlig. Luister nou na hierdie onderhoud.

Limpopo is een van die provinsies met die meeste uitbrekings van bek-en-klouseer. Willem van Jaarsveld gesels op RSG Landbou oor ‘n biosekuriteitsprotokol wat opgestel is om dié probleem aan te spreek. Luister nou na dié onderhoud.

Hennie Maas is soos gewoonlik op sy pos met nuus oor veilings wat eersdaags plaasvind. André Holl is eerste aan die woord oor die Anko & Anzak Bonsmara-produksieveiling. Daarna brei Johan Pretorius meer uit oor die Milestone Beefmasters-produksieveiling. Luister nou na hierdie onderhoude.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Lindsay Africa.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.