Gerdie Landman is in landboukringe bekend vir sy sogenaamde koeihotel. Hy het egter van kleintyd ook af ‘n groot belangstelling in wedvlugduiwe. Hennie Maas gesels in Woensdag se aflewering van RSG Landbou met hom hieroor. Luister nou na dié onderhoud.

Vind daarna meer uit oor die jongste wolpryse wat by die onlangse veiling in Port Elizabeth behaal is. Luister nou na dié onderhoud.

Frans Jacobs van die Suid-Afrikaanse model-trekkervereniging sluit die program af. Hy praat oor dié stokperdjie en oor lidmaatskap van die organisasie. Luister nou na dié onderhoud.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.