Die voorsitter van die Veediefstalvoorkomingsforum, Willie Clack, skop Woensdag se RSG Landbou af. Hy brei uit oor die misdaadstatistieke wat in September vanjaar deur die minister van polisie, Bheki Cele, bekendgemaak is. Luister nou na hierdie onderhoud.

Volgens Johan van den Berg van Santam Landbou, het net tussen 30 en 40% van boere in die mieliegebied, sedert 1 November voldoende reën ontvang. hoor wat hy verder oor ons weer te sê het. Luister nou na hierdie onderhoud.

Lynette Louw van Plaas Media brei meer uit oor wat lesers te wagte kan wees in die Desember-uitgawe van Farmbiz. Luister nou na hierdie onderhoud.

Yolandé Roodt sluit die week se program af met die nuutste wolmarkverslag. Luister nou na hierdie onderhoud.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.