Die Inheemse Veldbokgenootskap het onlangs ‘n nuwe president verkies. Lionel Whittle praat Dinsdag in RSG Landbou oor dié bedryf en watter tipe bokspesies geteel word. Luister nou na die onderhoud.

Dinsdae is Stan Jerling is soos oudergewoonte aan die woord oor die geskiedenis van die trekker. Dié keer praat hy oor die Bulldog Lanz. Luister nou na die onderhoud.

Daarna fokus die veekundige, dr Pieter Henning, op die beginsels van wintervoerbeplanning. Luister nou na die onderhoud.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.