Veediefstalsyfers het die afgelope feesseisoen gedaal. Willie Clack, voorsitter van die Veediefstalvoorkomingsforum, verduidelik in Dinsdag se RSG Landbou waaraan dié daling toegeskryf kan word. Luister nou na die onderhoud.

Dan is Marlise Strydom aan die woord en ons hoor wat The Water Show Africa gaan behels. Luister nou na die onderhoud.

Barbara Bieldt van die Melkprodusente-organisasie gesels oor die doel van die sogenaamde skolemelkprojek. Luister nou na die onderhoud.

‘n Veearts by Cape Cross Veeartsenydienste in die Tsitsikamma, dr Louis Hoek, kuier weer op RSG Landbou en dié keer gee hy raad oor kalfdiarree. Luister nou na die onderhoud.

Hennie Maas en Stan Jerling sluit die program af met hulle weeklikse gesprek oor trekkers. Luister nou na die onderhoud.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.