Dinsdag op RSG Landbou gesels dr Munro Marx van Unistel, oor die rol wat genomika speel in die seleksiebesluite wat veeprodusente moet neem. Hy vertel ook van die jongste tegnologie wat selfs honde- en perdetelers kan gebruik. Luister nou na hierdie onderhoud.

Dr Suzette Bezuidenhout van Cedara gee raad oor dekgewaskeuses. Luister nou na hierdie onderhoud.

Daarna is Stan Jerling se gewilde gesprek oor ou trekkers, ook weer aan die beurt. Luister nou na hierdie onderhoud.

Ons sluit die program af met veilingsnuus. Simeon Hurwitz vertel meer oor die Hurwitz Farming Boran-produksieveiling. Luister nou na hierdie onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Lindsay Africa.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.