Landbou kry deesdae al hoe meer die skuld vir aardverwarming, maar hoe groot is die sektor se bydrae tot die vrystelling van kweekhuisgasse werklik.

In Woensdag se aflewering van RSG Landbou praat ons oor die bydrae van die landbousektor tot kweekhuisgasvrystelling.

Ons fokus meer spesifiek op die veebedryf en gewasverbouing. Sprekers wat deel vorm van dié paneelbespreking, is prof Heinz Meissner, dr Linde du Toit en dr Hendrik Smith. Luister nou na dié onderhoud.

Luister hier na vorige uitsendings.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur Syngenta

Syngenta is one of the world’s leading companies with more than 28,000 employees in over 90 countries dedicated to our purpose: Bringing plant potential to life. Through world-class science, global reach and commitment to our customers we help to increase crop productivity, protect the environment and improve health and quality of life. For more information about us please go to www.syngenta.com

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:00 tot 5:30, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.