In Woensdag se aflewering van RSG Landbou kuier Ro’an van Tonder, ‘n voormalige jongboerwenner van die Noordwes, saam met ons. Hy vertel meer oor sy lesse en suksesse. Hy brei ook uit oor ‘n veiling (Meerkat online Auctions) wat binnekort plaasvind. Luister nou na hierdie onderhoude.

Daarna is Inge Lotter aan die woord. Sy het ‘n passie vir die byebedryf in Suid-Afrika en gesels onder andere oor die rol van die boer as dit kom by die voortbestaan van ons byespesies. Luister nou na hierdie onderhoud.

Ons nooi ook almal, wat in die vee-afslaersberoep belangstel, om te luister. Luister nou na hierdie onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Lindsay Africa.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.