Hugo Lochner, redakteur van FarmBiz, vertel vir RSG-Landbou luisteraars oor wat lesers te wagte kan wees in die Augutus-uitgawe van FarmBiz wat nou op winkelrakke beskikbaar is. Luister nou na dié onderhoud.

Volgens dr Danie Visser speel die syfer drie ‘n interessante rol by varkproduksie. In Maandag se aflewering op RSG Landbou vind ons meer hieroor uit. Luister nou na dié onderhoud.

Bertus van Heerden van die Melkprodusente-organisasie gesels oor melkvloeisyfers en watter effek vanjaar se koue op dié getalle gehad het. Luister nou na dié onderhoud.

Dan is daar ‘n hele paar veilings wat die komende week plaasvind. Hennie Maas vertel ons meer daarvan. Luister nou na dié onderhoude.

Lood van Rensburg brei uit oor dié Renzo Brahmane se 23ste produksieveiling wat binnekort plaasvind.

Enrico Cronjé vertel meer oor die opkomende Huntersvlei Sussex-veiling.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur BKB

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.