Jaco Maass van BKB gesels in Woensdag se RSG Landbou oor digitale platforms en hoe die Suid-Afrikaanse boer by tegnologie aanpas. Luister nou na dié onderhoud.

Op 1 Junie vanjaar het Henry Kotzé as hoof wynmaker by Mulderbosch begin werk en Lise Roberts gesels met hom oor sy loopbaan. Luister nou na dié onderhoud.

Yolandé Roodt is ook op haar pos met nuus oor die jongste wolpryse wat by die onlangse wolveiling op Port Elizabeth behaal is. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur: BKB

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.