Lise Roberts gesels in Donderdag se program van RSG Landbou met Lynette Louw, oor wat lesers te wagte kan wees in die Mei-uitgawe van FarmBiz. Luister nou na die onderhoud.

Die ontleding van kuilvoermonsters is onder bespreking in Donderdag se aflewering van RSG Landbou. Dr Elrise Taljaard van Labworld verduidelik wat presies gemeet word, asook die tegniek en tegnologie wat gebruik word. Luister nou na die onderhoud.

Daarna is Johan van den Berg weer aan die woord oor die weer en Chris Derksen gesels oor die jongste vleispryse. Luister nou na die onderhoude.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.