Die kies van die verkeerde bul vir ‘n melkkudde, kan oor die lang termyn ‘n duur fout wees. Suretha Francis van SA Stamboek gee in Dinsdag se aflewering van RSG Landbou raad in hierdie verband. Luister nou na hierdie onderhoude.

Die Wes-Kaapse minister van landbou, dr Ivan Meyer, praat oor sy besoek aan ‘n paar boere in die Swartland ná die welkome reën wat hulle ontvang het. Luister nou na hierdie onderhoud.

Daarna verduidelik Christo van der Rheede van Agri SA waarom boere so sukkel om diesel in die hande te kry en wat dié organisasie kan doen om te help. Luister nou na hierdie onderhoud.

Stan Jerling is soos oudergewoonte op ‘n Dinsdag weer aan die woord oor trekkers. Luister nou na hierdie onderhoud.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.