Verbruikers het die afgelope week winkels toe gestroom om te verseker dat hulle vir die volgende 21 dae genoeg kos op die tafel het. RSG Landbou gesels Maandagoggend met Omri van Zyl, uitvoerende direkteur van Agri SA, oor die impak wat die pandemie ook op ons plaaslike landbouwaardeketting het. Luister nou na dié onderhoud.

Gawie Naudé van Rhodes in die Oos-Kaap vertel meer oor sy Braunvieh-beesboerdery. Luister nou na dié onderhoud.

Dr Gerhard Verdoorn van Croplife SA sluit die program af. Hy verduidelik watter invloed veranderende weerpatrone op die voorkoms van plae het. Luister nou na dié onderhoud.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.