RSG Landbou: 31 Augustus 2021- geborg deur Plaas Media

0

Waarom is dit belangrik om sonneblom deel van jou somergraanpakket te maak? Andries Wessels van Syngenta beantwoord in Dinsdag se aflewering van RSG Landbou hierdie vraag. Luister nou na hierdie onderhoud.

Volgens Rachelle Cloete van GMP Basic bestaan die identifikasie van vee uit meer as net brand- en tatoeëermerke – sy werp lig op dié onderwerp. Luister nou na hierdie onderhoud op RSG Landbou.

Daarna is Deon Saayman van Cape Wools aan die woord. Hy verskaf vir RSG Landbou-luisteraars meer inligting oor die AWEX/Cape Wools-ooreenkoms. Luister nou na hierdie onderhoud.

Johan van den Berg het onlangs op Askham met boere oor langtermyn-weervooruitsigte gesels en RSG Landbou-luisteraars kan hoor wat hy te sê gehad het. Luister nou na hierdie onderhoud.

Luister hier na vorige uitsendings.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur Plaas Media.

Plaas Media is an agricultural media house focusing on sound technical content across all media platforms. The company’s head office is in Centurion, Gauteng and it has a presence in all provinces across the country.

The company has grown by leaps and bounds since it opened its doors in 2010, when it started out with five staff members, two magazine titles and a radio programme.

Today it has a staff complement of 30 and boasts three own magazine titles, several contract publications, a radio programme, YouTube channel and weekly online TV-programme, highly successful website and social media presence, a video production arm, numerous competitions and unique projects.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:00 tot 5:30, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.