Wat word in 2020 van ‘n melkprodusent verwag om volhoubaar te produseer? En hoe lyk plaaslike melkprysvooruitsigte? Bertus van Heerden, ekonoom by die Melkprodusente-organisasie, beantwoord in Dinsdag se RSG Landbou hierdie en ander vrae oor die plaaslike suiwelbedryf. Luister nou na dié onderhoud.

Hennie Maas en Stan Jerling gesels oudergewoonte op ‘n Dinsdag verder oor die Ferguson-trekker. Luister nou na dié onderhoud.

Talle Suid-Afrikaners is bekommerd oor ons bye-populasie. Dr Gerhard Verdoorn van Croplife SA gesels oor die effek van plaagdoders op ons bye. Luister nou na dié onderhoud.

Dr John Purchase, hoof uitvoerende beampte van Agbiz, fokus op die landbouwaardeketting tydens die staat van inperking as gevolg van Covid-19. Luister nou na dié onderhoud.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.