Die voorsitter van die Nasionale Dieregesondheidsforum, dr Chris van Dijk, gesels Woensdag op RSG Landbou oor die doelwitte, projekte en strategie van hierdie organisasie. Luister nou na dié onderhoud.

Daarna gesels ons met Hestia Nienaber oor die Landbounavorsingsraad (LNR)-Kleingraan se handleidings. Luister hier na dié onderhoud op RSG Landbou.

Dr Astrid Jankielsohn van die LNR is ook aan die woord. Sy fokus op die Russiese-koringluis en die gevare wat insekdoderweerstand inhou. Luister nou na dié onderhoud.

Luister hier na vorige uitsendings.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur SOILL.

The mission of SOILL is to be a profitable and sustainable leader in the development and production of high-quality healthy products in the edible oils industry. We earn the loyalty and respect of discerned customers through consistent product excellence and by providing customer service of the highest standards. We add value to the agricultural industry through technological innovation. We care for the environment and well-being of all by producing products that promotes healthy living in an ecologically friendly manner. We strive to uplift the community and to build a prosperous workforce. Delivering quality products that inspire people everywhere to eat and live well.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 4:30 tot 4:59, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied en deur Hennie Maas geredigeer.