Ons plaaslike wol- en sybokhaarprodusente het die afgelope twee jaar swaar getrek, maar volgens Isak Staats van BKB bly hierdie Suid-Afrikaanse produkte gesog. In Dinsdag se aflewering van RSG Landbou kan jy meer hieroor uitvind. Luister nou na dié onderhoud.

Izak Hofmeyr vertel ons wat lesers te wagte kan wees in die Augustus-uitgawe van Stockfarm wat nou op die rakke beskikbaar is. Luister nou na dié onderhoud.

Dr Morné de la Rey kuier ook weer in die ateljee en hierdie keer praat hy oor embrio-oorplasings wat op ander diere buiten renosters en verskeie beesrasse, gedoen word. Luister nou na dié onderhoud.

Stan Jerling is weer terug met sy bydrae oor ou trekkers. Luister nou na dié onderhoud.

Johann Olivier van Selected Seeds sluit die program af met ‘n gesprek oor saad vir weiding. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur BKB

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.