Die Suid-Afrikaanse wolbedryf gaan swaar gebuk onder die korona-krisis. Isak Staats van BKB gesels Maandag op RSG Landbou oor wolbemarking en wat BKB doen om produsente by te staan. Luister nou na die onderhoud.

Koos du Pisanie praat met twee boere van die Prieska-omgewing oor die inperking en daar word ook raad gegee oor die instandhouding van plaaswerktuie. Luister nou na die onderhoude.

Dan het die Universiteit van Stellenbosch sy eerste doktorsgraad in kaasmaak toegeken. Vind meer uit hieroor. Luister nou na die onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur: BKB

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.