Is daar vroeë tekens van ekonomiese herstel en watter rol speel die landbou hierin? Die bekende ekonoom, dr Roelof Botha, beantwoord in Woensdag se RSG Landbou hierdie en ander vrae. Luister nou na dié onderhoud.

Daarna gesels Ben Viljoen van Lindsay Afrika oor die aankoop van ‘n nuwe spilpunt. Luister nou na dié onderhoud.

Fred Camphor van die SA Jagters- en Wildbewaringsvereniging, brei uit oor die impak van die jongste Covid-regulasies op jagbedrywighede. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur BKB

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.