Dr WA Lombard van die Universiteit van die Vrystaat gesels in Dinsdag se RSG Landbou oor veediefstaltendense, asook die misdadigers wat daarby betrokke is en die slagoffers wat aan die pen ry. Luister nou na die onderhoud.

‘n Wildkliniek is die nuutste toevoeging tot die Onderstepoort Veterinêre Akademiese Hospitaal se dienste. Dr Paul van Dam gesels in RSG Landbou meer hieroor. Luister nou na die onderhoud.

Dan is Frans de Klerk aan die woord. Hy bespreek bewegings in die witmielieprys. Luister nou na die onderhoud.

Hennie Maas en Stan Jerling sluit die program af met hulle gereelde trekkergesprek. Hulle gesels verder oor die Bulldog Lanz-trekker. Luister nou na die onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur: BKB

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.