Hoe lyk die wêreldhandelsprentjie vir die landbou tans? Stephanie van der Walt van Agbiz beantwoord in Woensdag se RSG Landbou hierdie vraag. Luister nou na die onderhoud.

Menige besigheid kon hul kontraktuele verpligtinge gedurende die inperkingstydperk nie nakom nie. Allison Wright van VDT Prokureurs praat hieroor en oor die sogenaamde force majeure-klousule in ‘n kontrak. Luister nou na die onderhoud.

Die 87-jarige Ria Steyn van Leniesdeel naby Vryburg, is as Suid-Afrika se 2019-karkaskampioen gekroon. Sy gesels meer oor haar Beefmaster-boerdery. Luister nou na die onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur: BKB

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.