Rolspelers in die suiwelbedryf is onlangs genooi om melkboere te nomineer vir die jaarlikse Melkprodusente-organisasie en Nedbank Rentmeesterskaptoekennings. Dinsdag op RSG Landbou verduidelik Barbara Bieldt van die MPO wat die doel van hierdie toekennings is. Luister nou na hierdie onderhoud.

Daarna vind ons meer uit oor die Afrika-aartappel en kankerbossie. Luister nou na hierdie onderhoud.

Tattie Scholtz van Douglas in die Griekwastad-omgewing vertel vir Hennie Maas van sy Savannabokboerdery. Luister nou na hierdie onderhoud.

Dinsdag is trekkerdag! Soos oudergewoonte is Hennie Maas en Stan Jerling aan die woord. Luister nou na hierdie onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur: BKB

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.