James Faber, ondervoorsitter van die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) brei op RSG Landbou uit oor die stand van die rooivleisbedryf asook die huidige tendense van pryse in die bedryf. Luister nou na hierdié onderhoud.

Mooiweer of onweer, Johan van den Berg bring soos oudergewoonte luisteraars op hoogte met die jongste weersake. Luister nou na hierdié onderhoud.

Chris Derksen kuier ook op RSG Landbou. Hy bring luisteraars op hoogte van wat met die week se vleispryse gebeur het. Luister nou na hierdié onderhoud.

Luister hier na nog onderhoude.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur: RPO

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 4:30 tot 4:59, Maandae tot Donderdae, uitgesaai word op RSG en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied en deur Hennie Maas geredigeer.