Hoe vergelyk werkskepping in die Suid-Afrikaanse landbou met ander lande in Afrika, asook lande soos Australië en die VSA? En hoe vergelyk produktiwiteit? Dr WA Lombard van die Department Landbou-ekonomie by die Universiteit van die Vrystaat, gesels in Dinsdag se RSG Landbou hieroor. Luister nou na hierdie onderhoud.

Daarna vertel Zelda Schwalbach van Sappi watter geleenthede daar vir vroue in die bosbousektor bestaan. Luister nou na hierdie onderhoud.

Een van ons plaaslike landboujoernaliste, Lindie Botha, het in 2019 ‘n internasionale toekenning ontvang. Hennie Maas het meer hieroor gaan uitvind. Luister nou na hierdie onderhoud.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.