RSG Landbou kuier in Dinsdag se aflewering van die program in die Fouriesburg-omgewing in die Oos-Vrystaat. Denton Osler van Denmar Estates gesels oor hulle diverse boerdery – van melkboerdery tot aspersieproduksie. Luister nou na dié lekker onderhoud.

André Bezuidenhout van Feedtek gee raad oor oesreste as veevoeding. Luister nou na dié onderhoud.

Stan Jerling sluit die program af. Hy is weer aan die woord oor die geskiedenis van die trekker. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou is die week aan jou gebring deur: Standard Bank

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.