Somergraanprodusente nader tans die einde van die seisoen. Die stroopproses is amper klaar en volgens Nico Groenewald van Standard Bank, is dit nou die tyd om ‘n begroting vir die nuwe seisoen op te stel. Hy gesels in Woensdag se RSG Landbou onder andere hieroor. Luister nou na dié onderhoud.

Daarna verduidelik Michelle Marais van die Universiteit van die Vrystaat wat stedelike landbou behels. Luister nou na dié onderhoud.

Yolandé Roodt is op haar pos met die jongste wolpryse. Luister hoe dié mark dié week vertoon het.

RSG Landbou is die week aan jou gebring deur: Standard Bank

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.