In Donderdag se aflewering van RSG Landbou werp Herman Labuschagne van SA Stamboek lig op brandmerke en die wetgewing wat dit beheer. Luister nou na hierdie onderhoud.

Janine Greyling is die bemarkingsbestuurder van kaas by Lactalis SA, en sy vertel van hulle kaas wat as suiwelproduk van die jaar aangewys is. Luister nou na hierdie onderhoud.

Johan van den Berg gesels soos oudergewoonte weersake. Luister nou na hierdie onderhoud.

Daarna sluit prof Ferdi Meyer van die Buro vir Voedsel- en Landboubeleid die program af. Hy praat oor die wisselkoers, die onlangse Moody’s afgradering en voedselpryse. Luister nou na hierdie onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur: BKB

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.