Rudi van der Westhuizen van die Suid-Afrikaanse Vleisbedryfsmaatskappy, of Samic, gesels in Dinsdag se aflewering van RSG Landbou oor ‘n nuwe graderingstelsel vir beesvleis wat verbruikersbehoeftes aanspreek. Luister nou na hierdie onderhoud.

Die Suid-Afrikaanse aartappelbedryf het ‘n ryk geskiedenis. Flip Steyn van die Landbounavorsingsraad deel ‘n paar interessante feite oor dié bedryf met ons. Luister nou na hierdie onderhoud.

Daarna is Stan Jerling en Hennie Maas weer aan die woord. Hulle praat verder oor die geskiedenis van die trekker. Luister nou na hierdie onderhoud.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.