20 Mei is Wêreld-metrologiedag. Dr Wynand Louw verduidelik in Woensdag se RSG Landbou wat metrologie vir die landbou beteken. Luister nou na dié onderhoud.

In die huidige ekonomiese klimaat het talle werkgewers geen keuse as om werknemers te ontslaan nie. RSG Landbou gesels met Johan Taljaard van VDT-prokureurs hieroor. Luister nou na dié onderhoud.

Afgesien van die fokus op Covid-19, is daar steeds boere en landbougemeenskappe wat onder erge droogte gebuk gaan. Derick Hanekom van die Sutherland-omgewing gesels hieroor. Luister nou na dié onderhoud.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.