Kanonkop is tydens Alfa verlede jaar, as die Hinterland Nasionale Interras-vleisbeeskampioenbul aangewys. Plaas Media het by Kanonkop se eienaar, Riaan Lubbe, naby Sannieshof gaan inloer om uit te vind wat dié bul so spesiaal maak. Kyk in Grootplaas van 3 Februarie 2020 na ‘n insetsel hieroor.
Daarna kuier Fred Camphor van die Suid-Afrikaanse Jagters- en Wildbewaringsvereniging in die ateljee om ons op hoogte te bring van kwessies in dié bedryf.
Nuusborg: Old Mutual