Lise Roberts van RSG Landbou gesels met Johan Ehlers van Agri-Expo oor vanjaar se SA Kaasfees wat by Sandringham naby Stellenbosch plaasvind. Die fees vier die jaar sy 18de bestaansjaar. Hy vertel onder andere meer oor wat besoekers dié jaar kan verwag. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur OVK.

 Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

 

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here