SA – kan ons die ramp bekamp?

605

Saam met die resessie en die koronakrisis, het minister Nkosazana Dlamini Zuma Suid-Afrika verlede week tot ’n nasionale rampgebied verklaar het. Min duidelikheid bestaan egter oor wat presies dit beteken. Christo van der Rheede van Agri SA kuier op 13 Maart 2020 in die Grootplaas-ateljee om meer perspektief hieroor te gee.

Daarna gesels ons met dr Solomon Newete van die Landbounavorsingsraad, oor ‘n unieke navorsingsprojek saam met Poolse rolspelers.

Nuusborg: Biomin

Weerborg: Bayer

Markteborg: Henley Business School

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas.