Die vrugtebedryf het deelgeneem aan die Fruit Logistica-byeenkoms in Berlyn. Lise Roberts van RSG Landbou gesels met Konanani Liphadzi, die hoof uitvoerende beampte van Fruit SA, oor haar belewenis van die byeenkoms in Duitsland. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Bonsmara SA.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.