Die Suid-Afrikaanse skaapskeerspan het weer onlangs hul staal gaan wys by die wêreldkampioenskap in Frankryk. Mayenzeke Shweni, wat die verdedigende kampioen in die handskeer-afdeling was, het vanjaar ‘n tweede plek verower. Plaas Media het die span met hul vertrek by die OR Tambo-lughawe gaan afsien. Kyk in Grootplaas van 23 Julie 2019 na ‘n insetsel hieroor. Daarna kuier Linda van den Heever van BirdLife South Africa in die ateljee, om oor loodvergiftiging by aasvoëls te gesels. 

Nuusborg: Netafim

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas