Een van die hoogtepunte op vanjaar se landboukalender, en ‘n eerste vir Suid-Afrika, is die Ensminger-simposium wat fokus op wetenskaplike oplossings vir varkproduksie en -teling wêreldwyd. Dr Danie Visser vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor die opkomende Ensminger-simposium en onder andere ook van 36 varke wat onlangs na Nigerië uitgevoer is. Luister nou na dié lekker onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Agri Frequencies.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here