Heelwat landbougeleenthede is onlangs weens die koronakrisis gekanselleer, en dit het ‘n beduidende effek op die veesektor wat onlangs weer eers met skoue en veilings kon voortgaan na die bek-en-klouseer verbod gelig is. Dok Faffa Malan gesels in 20 Maart Grootplaas 2020 met ons oor die ooreenkomste tussen die koronakrisis, en siektes in die veebedryf.

Daarna gesels ons met Johann Kotzé van die Suid-Afrikaanse varkprodusente-organisasie oor hul kompartementstelsel.

Nuusborg: Biomin

Weerborg: Bayer

Markteborg: Henley Business School

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas.