Wynand van Vuuren van King Price gesels in 21 Oktober 2019 se aflewering van Grootplaas met ons oor versekering in terme van lewendehawe.

Daarna kuier dr Bobbie van der Westhuizen van SA Stamboek weer in die ateljee, om ons meer oor hul betrokkenheid by ALFA te vertel. Hy gesels ook oor die ELITE-toekennings, en hoe dit veeboere motiveer.

Inhoudsborg: King Price

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas