Thalia Brameld kuier op 22 Julie 2019 in die Grootplaas-ateljee om oor SA Stamboek se betrokkenheid by vanjaar se Alfa vee-ekspo in September te gesels. Daarna is die fokus op water. Water is een van die landbousektor se belangrikste hulpbronne, maar soms ook een van die sektor se grootste hoofpyne. Die minister van menslike nedersettings, water en sanitasie, Lindiwe Sisulu, het onlangs ‘n paar kwessies rondom water bespreek. Theo Boshoff van Agbiz gesels hieroor.

Nuusborg: Netafim

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas