Die Standard Bank / SA Stamboek Elite-toekennings moes, soos so baie ander gebeurtenisse, vanjaar op ’n ander manier plaasvind. In die Plaas TV-episode van 14 Oktober, gee dr Japie van der Westhuizen van SA Stamboek terugvoer oor hierdie geleentheid.
Klik op die skakel op meer hieroor te lees:
Daarna gesels Erna Blancquaert van die Stellenbosch Universiteit oor die wingerdbou-bedryf in Suid-Afrika en dr Liza le Roux van Zoetis oor parasietbeheer by troeteldiere. Kyk nou na hierdie insetsels.
Markteborg: Nutri Feeds
Weerborg : Netafim
Nuusborg: Simparica/Zoetis
Kalenderborg: Standard Bank
Advertensieborg: Bayer Animal Health

Agter die skerms: Plaas TV is ‘n gereelde aanlyn-televisieprogram wat die jongste landbounuus, aktuele kwessies, tegniese inligting, finansiële sake, weer en soveel meer aanraak – alles gefokus op die Suid- en Suider-Afrikaanse landboubedryf.
Plaas TV is a weekday online television programme designed to inform, educate and enrich. The programme will consist of a balanced mix of news, market updates, interviews, weather, event information and much more.
The programme is broadcasted on Mondays, Wednesdays and Fridays at 08:00 on the Plaas TV YouTube channel, which can be accessed at this link. Programmes will be available on demand and can be viewed at any time once uploaded.