SA Stamboek maak al vir ‘n hele klomp jaar deur middel van verskeie dienste ‘n groot verskil in die verbetering van die produksie-doeltreffendheid van plaasdiere in Suid-Afrika. Genomiese dienste is een van hierdie hulpmiddels. Thalia Brameld van SA Stamboek gesels in 31 Augustus 2020 se aflewering van Plaas TV met ons oor hul nuwe genomiese dienste wat onlangs bekendgestel is. Sy verduidelik onder andere ook waarom hierdie diens van SA Stamboek so uniek is.

Vertikale boerdery stel ons in staat om meer gewasse te produseer met minder spasie en minder water. Plaas TV het onlangs die Landbounavorsingsraad besoek om met Mmakgabo Matlou oor hierdie interessante praktyk te gesels. Sy wys ons hoe dit gedoen word.

Markteborg: Nutri Feeds

Weerborg: Netafim

Nuusborg: Simparica/Zoetis 

Kalenderborg: Standard Bank

Advertensieborg: Bayer Animal Health

Agter die skerms: Plaas TV is ‘n gereelde aanlyn-televisieprogram wat die jongste landbounuus, aktuele kwessies, tegniese inligting, finansiële sake, weer en soveel meer aanraak – alles gefokus op die Suid- en Suider-Afrikaanse landboubedryf.

Plaas TV is a weekday online television programme designed to inform, educate and enrich. The programme will consist of a balanced mix of news, market updates, interviews, weather, event information and much more.

The programme is broadcasted on Mondays, Wednesdays and Fridays at 08:00 on the Plaas TV YouTube channel, which can be accessed at this link. Programmes will be available on demand and can be viewed at any time once uploaded.