Afrika-varkpes hou die globale varkbedryf op sy tone, maar het ook ‘n effek op verbruikers aangesien dit ‘n impak op die invoer van gewilde snitte het. Moenie 8 Januarie se episode van Plaas TV misloop nie, Johann Kotzé van die Suid-Afrikaanse Varkprodusente-organisasie, verduidelik ons hoe dit die bedryf raak.

Plaas TV kuier ook by Rina Belcher van die Belnori Boetiek-kaasmakery in Bapsfontein om oor die maak van haar bekroonde kase te gesels.

Kyk dit nou hier:

This image has an empty alt attribute; its file name is Plaas-TV-Logo-1.png

Agter die skerms: Plaas TV is ‘n gereelde aanlyn-televisieprogram wat die jongste landbounuus, aktuele kwessies, tegniese inligting, finansiële sake, weer en soveel meer aanraak – alles gefokus op die Suid- en Suider-Afrikaanse landboubedryf.

Plaas TV is a weekday online television programme designed to inform, educate and enrich. The programme will consist of a balanced mix of news, market updates, interviews, weather, event information and much more.

The programme is broadcasted on Mondays, Wednesdays and Fridays at 08:00 on the Plaas TV YouTube channel, which can be accessed at this link. Programmes will be available on demand and can be viewed at any time once uploaded.