In 7 Augustus se uitsending van Grootplaas kan kykers na ‘n insetsel kyk van Frans-Michael Bonthuys, bemarker by Nutri Feeds. Hy vertel vir kykers oor Nutri Feeds se bemarkingsbenadering en waarom kliëntediens só belangrik is. Daarna kuier dr Althea Grundling van die Landbounavorsingsraad in die ateljee, om oor die watersituasie in Suid-Afrika te gesels. Ons hoor ook watter navorsingsprojekte tans aan water gewy word.

Nuusborg: Netafim

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas