Paniek het selfs onder die landbougemeenskap geheers na die aankondiging van die 21-dag nasionale inperking. Saai, die organisasie vir familieboere, was proaktief en het ’n webgebaseerde platform vir familieboere en hulle werkers geskep waar noodsaaklike reisdokumente wat tydens die verpligte een en twintig dae lange inperking benodig word, opgelaai kan word. Francois Rossouw brei hieroor uit.

Die potgooi word aan jou gebring deur: Plaas Media