Saai baan die weg vir produsente gedurende inperking

Paniek het selfs onder die landbougemeenskap geheers na die aankondiging van die 21-dag nasionale inperking. Saai, die organisasie vir familieboere, was proaktief en het ’n webgebaseerde platform vir familieboere en … Continue reading Saai baan die weg vir produsente gedurende inperking